Landbouweekblad

Kies die regte koeie en bulle

Soos in enige ander boerderyvertakking is die strewe in die geval van vleisbeeste om die maksimum uitsette van hoë gehalte te lewer met die minimum insette. Dit moet egter nie ten koste van die volhoubaarheid van so ’n bedryfstak wees nie.

Hulpbronne moet dus só benut word dat dit steeds in komende jare beskikbaar sal wees. Die koste van produksie moet ook, afgesien van kort tydperke van konsolidasie of in ’n krisis, nie die inkomste oorskry nie.

Die voedings- en onderhoudkoste van die teelkoeie is die grootste enkele uitgawe in ’n vleisbeesbedryfstak (naas die vaste koste).

Doeltreffende koeie vorm dus die grondslag van wins. Die eienskappe wat tot doeltreffendheid bydra, kan meestal in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo