Landbouweekblad

Vlugtige olies gee vroue vlerke

Pleks van haarself aan bome vasketting om stootskrapers te stuit of plakkate rond te swaai voor industriële konglomerate se kantoorgeboue, konsentreer dr. Anri Manderson van Like Mountains, ’n onderneming wat vlugtige olies uit inheemse gewasse onttrek, op praktiese oplossings.

Anri het aanvanklik tuinbou-opleiding gedoen om mense te help met huishoudelike voedselsekerheid. Nou is sy besig met ’n grootskaalse projek om organiese vlugtige olies te onttrek aan plante wat op marginale grond verbou word. Dit het al werk verskaf aan 24 mense en bied plattelandse vroue ook die kans om self te boer.

Sy verbou roosmalvas ), teeboom en ander inheemse gewasse waaraan vlugtige olies onttrek kan word op ’n stuk grond by Hoedspruit van die Moletelegemeenskap, een van die grootste grondeienaars in Limpopo. Sy lei ook vroueboere uit die gemeenskap op om organies met hierdie plante te boer sodat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo