STORTVLOED VOORLEGGINGS NOOP UITSTEL VIR KOMMENTAAR
Feb 12, 2021
2 minutes
– JOYLENE VAN WYK
FOTO: ANDRIES GROENEWALD
DIE datum vir die indien van kommentaar oor die wysigingswetsontwerp op onteiening moet tot einde Februarie verleng word, het die parlement se portefeuljekomitee vir openbare werke en infrastruktuur aanbeveel.
Datums vir openbare verhore moet ook aangeskuif word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days