‘SAALSGENOTE’ WEN SIT-SIT SO
Feb 12, 2021
3 minutes
JOHAN NORVAL jnorval@landbou.com
FOTO: IMKE SMITH
FOTO: JOHAN NORVAL
![landbouza210218_article_080_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/2ln42e5hkw8fk8jr/images/fileO0NBJLKE.jpg)
![landbouza210218_article_080_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2ln42e5hkw8fk8jr/images/fileUS8WJHO7.jpg)
![landbouza210218_article_080_01_03](https://article-imgs.scribdassets.com/2ln42e5hkw8fk8jr/images/file1G6NF0EG.jpg)
Die storie van die perdereeks Stare Saddles is ’n uitstekende voorbeeld van hoop wat uit wanhoop gebore is.
Hendri en Jeannette Smit het saam met hul gesin ’n reeks perdesaals en toebehore vanuit hul woonhuis in Bloemfontein begin vervaardig. Dit het gevolg nadat Henri sy werk verloor het en sy pogings as bouer, onder meer in Somalië, misluk het. ’n Jaar nadat die eerste saal voltooi is, kan hulle
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days