Landbouweekblad

Uitstekende vroeë vooruitsigte vir somergraan

Die somergewasse se voorlopige oppervlakteskatting is op 28 Januarie deur die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) bekend gemaak. Die oppervlakte onder somergewasse het met nagenoeg 244 000 ha toegeneem teenoor die vorige produksieseisoen. Die raming is dat 4,19 miljoen ha beplant sou word, sowat 6,4% meer as die vorige seisoen. Dit is veral die mielieen soja-aanplantings wat toegeneem het.

Die toename kan toegeskryf word aan ’n baie gunstige plantseisoen met die beste reënval in baie jare, asook baie hoër produsentepryse met planttyd. Saaiboere het gevolglik makliker vir produksiekrediet in aanmerking gekom.

Daar was vrese

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo