Het Blup ’n bestaansreg?
Feb 12, 2021
2 minutes
JAPIE VAN DER WESTHUIZEN
FOTO: LIZA BOHLMANN
Blup, oftewel beste lineêre onsydige beramings, is ’n weldeurdagte manier om seleksiekandidate in rangorde te plaas op grond van die voorkoms van ’n gesogte eienskap in die nageslag. Die gebruiker van die eienskap doen die metings om ’n bepaalde rede, naamlik om dit in te sluit in ’n plan om meer wins uit die nageslag
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days