Verhoog wins met dié dienste
Feb 12, 2021
2 minutes
CLAUS KEMPEN
FOTO: JAN-TERTIUS GENADE
![landbouza210218_article_S22_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8be90uk88w8fk8l2/images/filePY47ENG4.jpg)
Stemma Animalia adviseer rade en telers oor die administratiewe komponent van hul genootskappe en boerderye. Die mikpunt is wins deur doeltreffende administrasie. Aan die ander kant adviseer SA Stamboek rade en telers oor hoe om winsgewender te boer, dus wins deur teelmateriaal.
Wie kan almal baat vind by Stemma Animalia en SA Stamboek se gesamentlike dienste?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days