Brandmerke en die veebedryf
Feb 12, 2021
2 minutes
HERMAN LABUSCHAGNE
FOTO: JOHAN NORVAL
![landbouza210218_article_S20_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7h695gzny88fk8l4/images/fileYUPZ3GRO.jpg)
Talle vrae duik op wat betref die brandmerk en identifikasie van vee. Van die algemeenste sake word kortliks hier bespreek.
HOEKOM IS BRANDMERKE NOODSAAKLIK?
Brandmerke is noodsaaklik om die oorsprong van diere te kan bewys. Die brandmerk of kuddekenmerk (KKM) is gekoppel aan ’n eienaar en plek en is geregistreer op ’n databasis om naspeurbaarheid moontlik te maak. Dit is veral
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days