HOËDRUKBEWEIDING Goeie tekens, maar nog navorsing nodig
Feb 12, 2021
3 minutes
FRITS VAN OUDTSHOORN
KORTOM
■ Die praktyk van ultrahoëdruk-strookbeweiding wat hierdie boer die afgelope paar jaar volg, het reeds ’n gunstige invloed op die spesieverskeidenheid van die veld.
■ Die beeste vertrap slangbos in só ’n mate dat dit help om hierdie indringer in toom te hou.
■ Omdat die veld se spesiesamestelling stadig verander, is dit nog te vroeg om te voorspel hoe dié weidingsbenadering die plaas se drakrag gaan raak.
Hoëdruk- en ultrahoëdrukbeweiding boots die historiese weidingspatrone van migrerende troppe wild na. In praktyk sluit dit hoofsaaklik ’n benadering in waar groot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days