Landbouweekblad

Só verskil beesrasse genomies van mekaar

Daar word dikwels bespiegel tot watter mate sommige beesrasse geneties van mekaar verwyder is. Soms word foto’s vertoon van verskillende rasse wat op die oog af dieselfde lyk. Dit vorm ’n uitstekende grondslag vir ’n raai-raaikompetisie. Iets soos: “Raai die ras” op grond van ’n stel foto’s wat op ’n skerm vertoon word.

Maar hoeveel verskil verskillende beesrasse op ’n genomiese vlak werklik van mekaar?

Genomika of genomiese seleksie is ’n omvattende begrip met ’n breë definisie. Genomika verwys na die bestudering van ’n organisme se DNS-samestelling (genetiese kode). Genomiese seleksie verwys na die proses waartydens die DNS-samestelling van ’n organisme gebruik word vir genetiese seleksie.

Genomiese tegnieke het ook talle ander praktiese gebruike by veral plaasdiere, waaronder:

■ Die verifikasie van ouerskap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo