PERSKES SE BALANSTOERTJIE MET GEHALTE EN KLIMAAT
Feb 12, 2021
2 minutes
— ENGELA DUVENAGE
FOTO: VERSKAF
Verbruikers in hoëwaarde-uitvoermarkte is al gewoond daaraan om net “perfekte” perskes en nektariens van die hoogste gehalte op hul winkelrakke te sien. Uitvoerlande, soos Suid-Afrika, kan egter in gevaarlike water beland as hulle net op hoëgehalteproduksie konsentreer en die volhoubaarheid van hul produksie op lang termyn afskeep, veral in die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days