Landbouweekblad

Beeste se voorkoms moet telers nie flous

Daar word vertel dat George Bernard Shaw ’n voorstel van ’n skone Isadora Duncan ontvang het. Sy het aangedui dat ’n kombinasie van haar skoonheid en sy hoë intellek die perfekte kind behoort voort te bring. Daarop het die briljante Shaw gevra wat die gevolg sal wees indien die kind sy liggaam en haar brein erf. (Uit: Hesketh Pearson se Bernard Shaw: His Life and Personality, bl. 310-311.)

Bulkopers kan baie keuses maak wanneer hulle besluit watter bulle die beste as vaders van die volgende generasie koeie in hul kuddes sal werk. Om goedkoop te koop, kan egter ook duurkoop wees omdat só ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo