Landbouweekblad

Webwerf bring Hantam se vleis na jou kostafel

KORTOM

■ Deur hul webwerf voeg hierdie landbou-egbaar waarde tot lamsvleis uit die Hantam en die Boesmanland toe, en die boere wat aan hulle verskaf, kry ’n beter prys vir hul produk.

■ Elke produk wat bestel word, se oorsprong is aan die verbruiker bekend.

■ Danksy tegnologie kan hulle meer mense bereik, maar hulle wil nie té veel groei nie, want dan raak dit moeiliker om gehalte te verseker.

LIGGING

1 Riebeek-Wes, Wes-Kaap

Loeriesfontein, Noord-Kaap Verbruikers koop met hul oë. Mense wil weet wat hulle kry vir die prys wat hulle betaal, en wil nie net ’n pryslys hê nie. Só vertel mnr. Hardus van Heerden oor sy en sy vrou, Annie, se besluit – nadat hulle raad van kenners ingewin het – om ’n visueel aantreklike webwerf met foto’s van elke produk tot stand te bring waar verbruikers lamsvleis regstreeks by boere in die Noord-Kaap kan koop.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related