Huisgenoot

DIE ABC VAN ONS INENTINGSPROGRAM

MAANDE lank is dit al op almal se lippe, maar helaas nog hier op eie bodem in feitlik niemand se arms nie. Dis nou die langverwagte entstof teen covid-19.

Want net ’n week ná die aankoms van die eerste miljoen dosisse AstraZeneca-entstof, wat bestem was vir gesondheidsorgwerkers, blyk dit toe dié entstof is nie doeltreffend genoeg teen die Suid-Afrikaanse variant van die coronavirus nie.

Kort voor Huisgenoot se saktyd was dit steeds in die Biovac-groep se bergingsgeriewe in Johannesburg tot tyd en wyl navorsers besluit of dit ooit benut sal kan word …

Die regering het intussen laat blyk hy sal op kleiner skaal voortgaan met sy inentingsplan vir gesondheidsorgwerkers, dié keer met Johnson & Johnson se entstof. Maar oor hoe, waar en wanneer gewone Suid-Afrikaners eindelik ook teen die virus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related