Huisgenoot

LIEWE ELIZE

VOEL UITGESLUIT BY TROUPLANNE

V My jongste seun en sy verloofde is al byna ’n dekade lank saam en het nou besluit om te trou. Deur al die jare het sy my nooit baie goed behandel nie, al het ek haar as my kind se keuse aanvaar. Ek en my man word heeltemal by die troureëlings uitgesluit, maar is via die sosiale media uitgenooi. Ek voel ek moet liewers wegbly, want sy praat nie met ons nie. Maar wat van my seun? Help, asseblief.

Anoniem op K

A Jy het ’n gulde geleentheid om nou ’n nuwe verhoudig met haar en jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related