Huisgenoot

DIE STREWE NA GEREGTIGHEID

CHRISTHÉNUS VAN DER VIJVER (62), SENIOR STAATSAANKLAER

‘EK RAAK altyd vreeslik geïrriteerd as jy ’n skuldigbevinding kry en die opponent kom ná die tyd na my toe en wens my geluk. Moenie vir my geluk sê nie. Dit is nie ’n wedstryd nie. Reg en geregtigheid het net geskied.

Dit gaan eerder oor die bevrediging wat jy kry as jy sien daar het reg en geregtigheid plaasgevind. Net so put jy soms bevrediging uit ’n onskuldigbevinding.

Ek het al by twee gevalle in die hooggeregshof nie ’n aansoek vir ontslag teengestaan nie. Ek is ’n beampte van die hof: As ek sien die getuienis is onvoldoende, sal ek vir die hof sê die getuienis is onvoldoende. As ek ’n dossier lees en ek glo nie die getuie nie,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related