Huisgenoot

MY PA BOET, AL HET HY MY NIE VERKRAG

DIE vrou in die video se groen oë lyk glasig, maar haar donker oogskadu, rooi lipstiffie en blosser is foutloos aangewend. Sy kyk eers strak na die kamera op haar foon en begin dan stamelend praat: “Môre, mense… Um, ek los net ’n video om te sê baie dankie vir al julle omgee, julle liefde, julle sonskyn wat julle in my lewe veroorsaak… of gegee het… in hierdie tyd.”

Sy begin snik toe sy vertel sy is op pad Rustenburg toe om haar seun daar te gaan haal. “Dit maak baie seer,” sê sy. “Ek as ma voel ek het nou weer nog ’n kind wat ek gefaal het – ek het klaar my dogter gefaal met haar dood…”

Huilend sluit Zwanet Kühn af: “Ek weet nie of my petrol dit gaan maak tot in Rustenburg nie; ek gaan kyk of ek my foon miskien kan verkoop. Maar baie dankie vir elkeen van julle.” En dan: “Mamma se hart is net gebroke.”

Nou, maande later, vertel die 20-jarige Megan Raaths sy het nie geweet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related