Huisgenoot

DIE GEHEIME VAN DIE SUPERSTILISTE

Werner Wessels (33)

WERNER_WESSELS

Dié stilis en kreatiewe direkteur van Mej. Suid-Afrika het al met skoonheidskoninginne soos die voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss en ons huidige Mej. Heelal, Zozibini Tunzi, gewerk.

Hoe het jy in die modebedryf begin?

Nadat ek my B.A.-graad in kommersiële mode aan die modeskool Lisof in Pretoria voltooi het, het ek saam met my beste vriendin van hoërskool, Melinda Bam, aan haar reis na Mej. SA begin werk. Ons het altyd die droom gehad dat sy eendag vir Mej. SA sou inskryf, en toe die tyd reg was in 2011 het ek gesê ek sou haar help, want ek het ’n belangstelling in skoonheidskompetisies gehad en pas my graad in mode voltooi. Ek het nooit eens geweet ek kon ’n loopbaan in skoonheidskompetisies hê nie, maar ná baie bloed, sweet en trane het ek hierdie nis vir myself geskep wat my liefde vir mode en vrouebemagtiging kombineer.

Beskryf jou persoonlike styl.

Dis baie minimalisties en ontspanne. Ek wil nooit my kliënte oorskadu nie en beskou myself as die raam tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related