#TRENDS & TIENERS
Feb 26, 2021
4 minutes
DEUR CHRISLYNN SIAS
TikTok – dís die nuutste sosialeme-diaplatform wat onder kinders vlamgevat het, al weet baie ouers dalk nog nie daarvan of hoe dit werk nie.
Gedurende die inperking het dié platform eindelose vermaak verskaf aan kinders. Vir ure kon hulle op hul fone lê en ontsnap na’n wêreld van sing en dans terwyl hulle vasgevang was tussen vier mure. Dié tydverdryf het egter vinnig verander na’n uur of twee op die app tot minstens 10 ure per dag.
Jy gaan op die app, begin scroll en onmiddellik vang’n video jou aandag. Jy scroll en scroll en kan eenvoudig nie ophou kyk nie. Eindelose vermaak en uitdagings. Elke video is snaakser en beter as die vorige. Voor jy jou oë kan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days