Landbouweekblad

Hier te veel, daar te min . . .

Sedert die begin van die somerreënseisoen tot einde Januarie het baie plekke in die Vrystaat, Noordwes, die oostelike dele van die Noord-Kaap en dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga al meer as hul totale gemiddelde jaarlikse reënval gekry. Só het Bothaville 540 mm gemeet, Fouriesburg 722 mm, Vrede 736 mm, Wesselsbron 496 mm, Schweizer-Reneke 638 mm en Hartswater 580 mm. Die meeste reën het van middel Desember geval, en op heelwat plekke het meer as 100 mm binne ’n 24-uur-tydperk geval.

Die vraag is hoekom vanjaar se reënvalpatroon so drasties van dié van die meeste vorige jare s’n verskil. Is dit die effek van klimaatsverandering, of watter faktore speel almal ’n rol?

SEE-OPPERVLAKTEMPERATURE

As ’n mens die reënvalgeskiedenis van die afgelope paar dekades sedert 1960 nagaan, is daar wel voorbeelde van jare

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o