Landbouweekblad

VRA VIR FAFFA

DIEREGESONDHEID

CHRIS CARRINGTON

KASTRASIE VAN VARKE

Is die kastrasie van varke nodig en hoe word dit gedoen?

Varke word gekastreer om die sogenoemde beerbysmaak () te vermy. Dit gebeur by bere wat ná geslagsrypheid geslag word — gewoonlik vanaf ses maande. Die meeste slagplase sal bere jonger as die ouderdom van 22 of 23 weke sonder ’n probleem aanvaar. Die probleem met gekastreerde varke is dat hulle nie teen dieselfde tempo as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related Books & Audiobooks