Avontuur Afrika

Soos donderweer deur Afrika

ie 2021 Outbound Thunder Camper, wat gebou is om die taaiste buitelug- en omgewingsomstandighede in Afrika die hoof te bied, neem Suid-Afrika by die horings. Hierdie kampeerder is gebou om te hou en is ontwerp, ontwikkel en vervaardig teen die hoogste gehalte standaarde. Dit pronk met ‘n onafhanklike veerstelsel met beide krulvere en dubbel skokbrekers wat die 15-duim-wiele met aluminium allooi sierwiele ondersteun. Volgens Clive van der Vyver van Kempton Caravans is hierdie robuuste kampeerwa ontwerp met die veldry- en landreisentoesias in gedagte en is gefokus op gemak van verbruik op die kampterrein

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s