Avontuur Afrika

Peugeot 2008 uiteindelik bekendgestel

Met oorkruis SNV’e wat ongeveer 20% van alle nuwe passasiersmotors wat verkoop word in Suid-Afrika verteenwoordig, kom dit as geen verrassing dat hierdie segment op ‘n byne maandelikse basis ‘n nuweling verwelkom nie.

Die nuwe Peugeot 2008 is die eerste produk van dié handelsmerk wat op plaaslike oewers onder die sambreel van die nuwe Stellantisgroep (na die samesmelting van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko