Huisgenoot

Ontmoet die jong sterre van Lioness

DIT gons omtrént oor M-Net se boeiende dramareeks Lioness. In dié program beland ’n ma van drie, Samantha Hugo (Shannon Esra), agt jaar agter tralies vir bedrog wat haar man, Adrian (Jacques Bessenger), gepleeg het. Daarna het hy glo selfmoord gepleeg.

Ná haar vrylating moet sy die stukke van haar lewe optel en haar verhouding met haar kinders probeer herbou.

Ons gesels met die jong akteurs wat die Hugo-kroos speel oor dié reeks en hul lewe in die kollig.

JAZZARA JASLYN (29)

Jazzara, oftewel Jazz soos sy alombekend is, is te sien as Samantha en Adrian se oudste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related