OP SOEK NA ESG-UITKOMSTE IN SUID-AFRIKA
Mar 12, 2021
3 minutes
Deur Jaco Visser
![f0038-02](https://article-imgs.scribdassets.com/6k601dbvy88icg17/images/fileO73XGLK1.jpg)
die mark vir bates met ’n fokus op positiewe omgewings-, maatskaplike en bestuursuitkomste (ESG-uitkomste) vir kleinhandelbeleggers in Suid-Afrika is klein. Te midde van die wêreldwye institusioneel-geleide toename in hierdie sogenaamde ESG-beleggingsinstrumente, is daar steeds probleme, soos die behoefte aan ’n enkele standaardmetingskode, sowel as die plaaslike bekendstelling van toepaslike kleinhandelsprodukte.
SA pensioenfondse neem al hoe meer ESGuitkomste in hul beleggingsmandate op. Dié uitkomste sluit omgewingskwessies in, sowel as maatskaplike probleme, soos onder meer armoede en etiese sakepraktyke. Vir iemand wat egter
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days