TV Plus Afrikaans

Die hart se begeerte

Dit was ’n interessante paar maande vir Shawn en Lana (Deànré Reiners en Mila Guy), wat uitmekaar is nadat Shawn in November verlede jaar onthul het hy is gay. Sedertdien het albei probeer aanbeweeg, maar dit was makliker vir Shawn. “Hy word stadigaan meer gewoond daaraan om eerlik te wees oor sy seksualiteit,” sê Deànré, wie se karakter gevorder het van flankeer met Emile (Christopher van der Westhuizen) tot hulle as ’n amptelike paartjie by (Corine du Toit) en (Dirk Stoltz), hom afgeskryf het,” sê die akteur. Lana beleef egter ’n moeiliker tyd, en blameer haarself omdat sy nie die tekens gesien het nie. En sy wend haar tot haar vertroueling, (André Lötter), op meer as een manier.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related