Gestrand!
Mar 19, 2021
3 minutes
DEUR CRAIG FALCK.
Survivor: Ghost Island
Seisoen 36 Maandae SABC3 (*193) 21:00 (begin 5 April)
Seisoen 36 van die jare lange realiteitsprogram Survivor (2000-nou) is die 8ste seisoen wat in Fidji afspeel danksy die streek se gewildheid, sê die aanbieder Jeff Probst. “Daar is so baie eilande in dié land ons kan tot seisoen 100 hier wees en omtrent nooit twee keer dieselfde eiland gebruik nie,” sê Jeff. En vir dié seisoen het hulle twee eilande gebruik, met die gestrandes wat gedurende die speletjie na Ghost Island verban word. “Dis vol aandenkings van vorige seisoene, soos
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days