Weer op ’n missie
Mar 19, 2021
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri210325_article_024_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/b2xqno0xs8ippz1/images/fileKKZ22NG6.jpg)
![tvplusafri210325_article_024_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/b2xqno0xs8ippz1/images/file6WAFPHWI.jpg)
Dokter Sergio de Freitas (Emmanuel Castis) is eersdaags terug in Pretoria en hy wil vir hom daar ’n lewe bou. Maar dis makliker gesê as gedaan, veral wanneer hy teenkanting kry van sy potensiële werkgewer, die skatryk (André Stoltz) van Gosslin Internasionaal. “Die pos wat Sergio wil hê, is dié van tussenganger tussen Gosslin Internasionaal en die Binneland-kliniek met die bou van die trauma-eenheid waarin albei besighede geld belê het,”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days