Landbouweekblad

Die krag van boere wat hande vat

KORTOM

■ Die PALS-inisiatief wat in 2014 deur sowat 20 boere van die Witzenberggebied (Ceres) van stapel gestuur is, is ’n groot sukses.

■ Sowat 35 landboubesighede met beherende of wesenlike swart aandeelhouding is reeds in daardie omgewing gevestig.

■ Die inisiatief sprei nou sy vlerke na ander provinsies om sukkelende grondhervorming en bemagtiging ’n hupstoot te gee.

Die PALS-inisiatief is in 2014 begin as ’n grondhervormingspoging deur boere self. Die belangrikste meetbare doelwit van PALS was en is steeds om swart boere te vestig, terwyl die groeimomentum in die landbou behoue bly, sê mnr. Piet du Toit, visevoorsitter van Witzenberg-PALS.

Hy en sowat 20 ander boere het op ’n wintersaand in 2014 byeengekom om, soos hy dit stel, “te droom van ’n beter toekoms vir ons Witzenberg-gemeenskap”.

Sedertdien het dié droom gestalte gekry. ’n Raamwerk is geskep waarbinne ’n kommersiële boer met ’n opkomende boer saamwerk en waar plaaswerkers ook in die winste kan deel. Die inisiatief se sukses in die distrik Ceres, waar 35 landboubesighede met beherende of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related