Verbruikers wil ál meer weet van waardeketting
Mar 19, 2021
2 minutes
WESSEL LEMMER
![landbouza210325_article_027_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/7nww1o8agw8iruhy/images/file4LFTX5Z8.jpg)
![landbouza210325_article_027_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7nww1o8agw8iruhy/images/fileEE0RE3NT.jpg)
Plaaslike markdeelnemers speel ’n belangrike rol om stabiliteit te verleen aan die plaaslike landboukommoditeitsmark en dié rol is onlangs opnuut by verskeie geleenthede beklemtoon.
Mnr. Kobus Truter van Absa het by ’n werksessie van die Graanhanteringsorganisasie van Suid-Afrika gesê die opbergingsektor is vanuit ’n finansieringsoogpunt ’n sektor met relatief lae risiko’s. Die Covid-19-pandemie het egter in 2020 die risiko’s in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days