Huisgenoot

Die kat kom weer

SY WORD wakker an ’n onaardse geluid by die voordeur van haar tuinwoonstel. Skel, aanhoudend, soos ’n viool wat ingestem word. Die son is nog nie eens behoorlik op nie.

Die vorige dag het sy ingetrek en haar oor ’n mik gewerk. Nie al die bokse is uitgepak nie, maar sy wasteen middernag so moeg dat sy omgekap het.

Naderhand vlieg sy op en storm na die voordeur. Ruk dit oop. Voor haar staan die mooiste langhaarkat met groot blou oë, beige hare, grys ore, stert, pote en bek.

“Miaaw!” groet hy. Een groot tand steek voor by sy bek uit. Hy kom nader en vly hom teen haar aan. Haar ergernis verdamp. Sy hurk en streel hom.

“Waar kom jy vandaan? Jy is so goed soos ’n wekker met daardie skel stem.”

Ewe voorbarig loop hy in en gaan reguitse kombuis toe. Kyk na haar asof

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot5 min read
Lekker Ouelvis
DOER in 1957 stap ’n donkerkopseuntjie na die kafee op die hoek, net om die draai van sy ouerhuis in Primrose, ’n woonbuurt in Germiston. Voor die kafee staan ’n voertuig geparkeer met die deure oop terwyl die musiek uit die motorradio se luidspreker
Huisgenoot10 min read
Klein Blonde Pakkie Dinamiet
ELKE paar maande het Scott Swift ’n hele klomp mense gebel: sy dogter se vorige onderwysers, sakevennote, familievriende, musikante en die vervaardigers. Hy’t hulle ingelig oor Taylor se vordering waar hy in die studeerkamer van hulle huis in Henders

Related