Huisgenoot

Dink anders oor voornemens

WAT was als vanjaar op jou lysie Nuwejaarsvoornemens? Het jy onderneem om fiks te word? Gewig af te skud? Of dalk minder te drink?

Dit is drie maande later en al jou goeie bedoelings is lankal by die deur uit… Moenie skuldig voel nie – jy is nie al een wat oor daardie vergete voornemens wroeg nie.

Maar dit beteken nie dis te laat om vanjaar suksesvol werk te maak van jou doelwitte nie, en dis dalk nou juis ’n goeie tyd om dit weer onder oë te neem en hierdie keer anders aan te pak.

In ’n nuwe studie in Swede is vasgestel hoekom dit so moeilik is om vol te hou met Nuwejaarsvoornemens – en dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related