Die Tuinier Tydskrif

Nasomerse kruieoes

Die preservering van kruie behels egter meer as om net ‘n voorraad vir die duur van die winter te verseker. Met kruieplante wat hul hoogtepunt vir oes en geur in April bereik, is dit ‘n geleentheid om met baie verskillende kruiemengsels, vryfmiddels, souse, asyne en botters te eksperimenteer wat gewone maaltye op ‘n gesonde manier kan opkikker.

Verwerkte kruie wat bevries, gemikrogolf of gedroog en gebottel is, is uiters nuttig vir besige kokke omdat dit so vinnig en maklik is om te gebruik. Geen slykerige stingels meer wat agter in die yskas wegkruip omdat jy vergeet het om dit te gebruik nie.

Wanneer om te oes

Dis nie verkeerd om te besluit vandag is die dag vir oes omdat dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is

Related