PLANT ‘N SOPTUIN
Mar 23, 2021
3 minutes
![f0030-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5aowmln79c8j8ptp/images/fileRUBWGSNM.jpg)
Hoekom dan nie ‘n soptuin plant nie? Baie van die groente wat ons vir die herfs en winter saai, is uitstekend vir soppe. Hulle is vol voedingstowwe, veral vitamien C, asook vesel, en wil lank en stadig gekook word. Verder is daar genoeg verskeidenheid vir verskillende geure, kleure en teksture.
Die drie hoofgroentegroepe vir soppe is die wortels (wortels, witwortels en rape), die uiefamilie (uie, sprietuie en preie) en blaargroente (krulkool, spinasie, kool en bok choy).
Saai vinnige sowel as stadige groeiers vir ‘n deurlopende voorraad sopgroente, byvoorbeeld sprietuie sowel as gewone uie, of Chinese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days