Die Tuinier Tydskrif

Verleidelike laventel!

ierdie kruid, h‘n lid van die mentfamilie Lamiaceae, is so bekend dat sy volksnaam selfs gebruik word om ‘n kleur te beskryf. Die meeste van ons sal die term “laventel” in verband bring met ‘n sagte ligpers skakering wat elegansie, verfyndheid, kalmte, skoonheid en weelde simboliseer – laasgenoemde twee waarskynlik omdat die Latynse woord “lavare” beteken om te was. ‘n Mens kan jou net voorstel hoe die seëvierende en dekadente Romeine in bosse laventeltakkies en blomme gebaai het, hul pas gewaste togas oor die bosse oopgesprei het om dit met die vars geur te deurtrek, en gedroogde takkies met blare en blomme in donker hoeke opgestapel het om plaagbesmette

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke