Landbouweekblad

UIEBOERE SKOP VAS TEEN INSPEKSIEFAKTURE

DIE noordelike uiekomitee (NUK) het ’n mandaat van sy lede gekry om met die inspeksieagentskap Prokon en ander organisasies te praat oor fakture en dreigbriewe wat boere ontvang het vir inspeksies wat die agentskap by varsproduktemarkte op hul uie gedoen het terwyl ’n hofgeding hieroor hangende is.

Boere meen Prokon moet wag om te hoor wat sê die hof.

“Hierdie is net weer ’n ding wat op ons afgedwing word. Hoeveel dinge word daar nie op die landbou afgedwing nie? Minimum loon

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o