Landbouweekblad

Neem dít in ag as jy ’n veeplaas wil koop

KORTOM

■ Die veld se toestand het ’n groot invloed op die risiko van ’n plaas. Goeie veld is aansienlik minder droogtegevoelig as swak veld.

■ Maak ook seker die tipe veld en die topografie van die plaas is geskik vir die soort dier wat jy daarop wil aanhou.

■ Ander belangrike faktore om in gedagte te hou, sluit in die risikoprofiel, boerdery-infrastruktuur en ontwikkelingspotensiaal, herverkoopwaarde en of die plaas waarde vir geld bied.

Wanneer ’n mens ’n plaas koop, moet jy jouself deeglik vergewis van al die aspekte wat in ag geneem moet word om te verseker dat jy ’n goeie aankoop maak.

Daar is ’n baie noue verband tussen die produktiwiteit en winsgewendheid van ’n veeboerdery en die veld se toestand. Dit is waarskynlik die heel belangrikste eienskap om na te kyk.

Dit is nodig om van die volgende bewus te wees ten

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o