STAAT KAN RO BETAAL WANNEER DIT ‘REGVERDIG EN BILLIK’ IS
Mar 26, 2021
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
DIE staat kán nul rand betaal vir restitusiegrond wanneer hy kan bewys dat dit “regverdig en billik” is, sê prof. Elmien du Plessis, grondhervorming- en eiendomsregkenner van die Noordwes-Universiteit.
Adj.pres. David Mabuza het op 17 Maart tydens vraetyd in die nasionale vergadering aangedui die plan
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days