TV Plus Afrikaans

Hallo? Help!

Die Sentrum is meer as net ’n verhaal van hoop en vertroue. Die nuwe Afrikaans-en-Xhosa-telenovelle verken die wêreld van telefoonterapeute wat hul eie vermoëns gebruik om mense te help wat in hul uur van nood om hulp uitreik. Dis moeilik om hulp te vra – veral as jy werk in ’n veld waar jy vir ander moet raad gee. En hoe meer die groep van agt kollegas hul kliënte help, hoe meer besef hulle hulle het self ’n bietjie hulp nodig. Die telenovelle begin op Donderdag 8 April op SABC2 (*192) om 18:00, en word op Donderdae en Vrydae uitgesaai.

Die hooftema van Die Sentrum is “Ek kan eers ander help as ek myself gehelp het”. “Dit (Sebastian Price in die telenovelle Legacy, 2020-nou, sien bl.29). Hy is nie deel van die hoofrolverdeling nie, maar speel ’n belangrike rol in een van die hoofkarakters se storie. “Ons kyk na hierdie mense en hoe hulle groei en die ruimte kry om te ontwikkel. Maar jy moet onthou hulle is ook mense, en sukkel soms self terwyl hulle ander help as kenners op die gebied.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related