TV Plus Afrikaans

Aanlyn-avonture

Dis nie maklik om ná ’n liefdesteleurstelling sommerso met jou lewe aan te gaan nie. Bibi (Stephanie Petersen) se hart is nog stukkend nadat sy en die Stryders-afrigter (Theodore Jantjies) ’n paar weke gelede uitmekaar is, maar sy besluit sy gaan nie in sak en as sit nie. “Bibi besluit sy is nou moeg vir seerkry en sy gaan die liefde nou in haar eie hande neem. Sy sluit by die aanlynmaatsoekgroep Tinder aan en begin dadelik weer ,” vertel (Marijke Coetser) is erg bekommerd oor Bibi se afsprake met vreemde mans en die laatnagkuiers wat dit behels. “Maryke dink Bibi is onverantwoordelik en roekeloos,” sê sy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans5 min read
Stroomkyk
DISNEY+ | 2022 | DOKKIE | SEISOEN 1 | KETTINGKYK VANAF DONDERDAG 17 NOVEMBER “Thor” is self die gids in die verkenning van die menslike liggaam se potensiaal in dié reeks van ses episodes. Chris het benewens sy rol as dié TV-god jare gewy aan sy pas
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
Nuwe Vennootskap
Net wanneer ons gedink het ons is klaar met die booswig Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) en al haar drama toe sy in September vanjaar in ’n inrigting opgeneem is, kom haar voormalige handlanger Emile (Christian Bennett) en maak amok in Arendsvl

Related