TV Plus Afrikaans

Stop, in liefdesnaam!

Arme Stefan (Sean-Marco Voster) kan net nie wen wanneer dit kom by die vrou wat hy liefhet nie: Felicity Price (Mary-Anne Barlow). In die eerste 100 episodes is hulle talle kere uitmekaar en het weer opgemaak, maar dié jongste kinkel is dalk die laaste strooi. “Stefan het uit sy pad gegaan om meer uit te vind van James (Robert Hobbs), Felicity se eksman, wat haar met sy sjarme teruggelok het om met hom te trou,” sê (AJ Cullinan), ontvoer is? Alles James se idee. Maar nou is Felicity verblind deur vals liefde. “James het dié toksiese utopie van homself geskep, waar hy, Felicity en Charlie weer ’n gesin is soos sy nog altyd wou hê,” voeg die akteur by. Sal Felicity se ridder op die wit perd haar kan red?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related Books & Audiobooks