TV Plus Afrikaans

Dít Kyk Ons Nou

Naam: Genevieve Terblanche.

Pos: Senior skrywer, of is dit 16 wasbere in slenterdrag wat sleg pas? Slegs soöloë sal weet.

Ek kyk nou: Die selfhelp-dokkiereeks van 8 episodes Headspace Guide To Meditation, seisoen 1 (2021) op Netflix.

Danksy die jare lange vreemde uitbeelding in die media het ek op die draad gesit oor meditasie, en dis beslis nie iets wat ek graag saam met ander mense sal doen nie. Boonop is my gedagtes nie net geneig om te dwaal nie, maar weg te spring asof die oomblik van stilte die afsitpistool is vir die reisrealiteitsreeks The Amazing Race (2001-nou). Maar in dié reeks word meditasie in eenvoudige, gefundeerde terme verduidelik. In elke episode word vertel hoe dit wetenskaplik werk deur die gebruik van ’n agtergrondstem (in ’n Britse aksent) en kleurvolle, pragtige, maar nie gek nie waterverfstyl animasie. Dit lei jou dan deur ’n spesifieke soort meditasie aan die einde van elke episode van 24 minute.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related