TV Plus Afrikaans

Partytjiediere!

Die strate van Hillside is al lank die plek waar die funky jongklomp lewenslesse kan leer, maar ook pret het terwyl hulle as mense ontwikkel. Die wêreldwye Covid-19-pandemie het mense vir langer as ’n jaar tuis ingehok weens die grendeltyd. Dit is dus tyd vir 7de Laan se jolige jonger groep om ’n avontuur te hê.

Die groepie – Gabby (Blyde Smith), Khethiwe (Sesethu Ntombela), Ludo (Rubin Wissing), Romeo (Clint Aplon), Shady (Beáta Bena Green), Nozi (Dimpho More) en Tjattas (Rikus Strauss) – het begin 2021 ’n gedeelde Nuwejaarsvoorneme gehad, sê Clint: “Hulle het ’n weddenskap aangegaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related