SA BY KRUISPAD MET ONTEIENING SONDER VERGOEDING
Apr 01, 2021
3 minutes
– NICO VAN BURICK
FOTO: LBW-ARGIEF
FOTO: LBW-ARGIEF
![landbouza210408_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/1zqj2jcqv48jzhe0/images/fileUBGIKH6L.jpg)
![landbouza210408_article_018_01_02](https://article-imgs.scribdassets.com/1zqj2jcqv48jzhe0/images/file516RFUTK.jpg)
AS radikale groepe in die land besluit om reg in eie hande te neem omdat hulle glo die regering gaan nou voor die voet grond sonder vergoeding onteien, kan daar ondenkbare chaos ontstaan, waarsku dr. Roelof Botha, ekonoom van die Optimum-beleggingsgroep.
Botha het op ’n Agri SA-nuuskonferensie gesê Suid-Afrika is by ’n kruispad met onteiening sonder vergoeding. “Dit is ’n ongelooflik ernstige kwessie en as die verkeerde besluite nou geneem word, is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days