Huisgenoot

Concrete Cowboy

PUNTE

A Almal

D Dwelms

G Geweld

Gr Gruwel

N Naaktheid

O Ouerdiskresie

S Seks

T Taal

V Vooroordeel

Dié roerende drama gaan oor ’n pa wat sukkel om weer ’n band met) van sy skool in Detroit geskors word, stuur sy ma hom na Noord-Philadelphia om by sy pa, Harp (Idris Elba), te gaan bly. Harp rehabiliteer perde vir cowboys en is ’n prominente figuur in die stad se historiese cowboybeweging. Cole word dan vasgevang tussen ’n lewe van misdaad en sy pa se stedelike cowboy-subkultuur. Hy word gedwing om te kies watter pad hy gaan stap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related