SARIE KOS

Dis hoe ons KRUMMEL & ROL

Biltongkrokette met soetmosterd

Dis een van my gunstelingpeuselkosse om te maak en werk ook goed as voorgereg.

genoeg vir 24

KROKETTE

15 ml botter
2 takkies vars tiemie, fyngekap
1 ui, baie fyn gekap
1 knoffelhuisie, fyngerasper
250 g beesmaalvleis
sout en varsgemaalde swartpeper
30 ml dijonmosterd
60 ml koekmeel
225 ml melk
100 g cheddarkaas, gerasper
120 g beesbiltong met baie vet, fyngekap

KRUMMELS

140 g (250 ml) koekmeel
3 eiers
250 ml gedroogde broodkrummels
olie vir diepbraai
250 ml gekoopte soetmosterd
100 ml lemoensap

Verhit botter in middelslagpot. Braai tiemie, uie en knoffel in warm botter tot uie goudbruin raak. Voeg maalvleis by en braai tot bruin van kleur. Geur met sout en peper. Roer mosterd deur

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS1 min read
Sarie Kos
REDAKSIONELE SPANREDAKTEUR Michélle van BredaKOSREDAKTEUR Herman Lensingherman.lensing@sarie.comSKRYWER Lydia van der MerweSKRYWER Marzanne Schoeman 060 904 5090ONTWERPDIREKTEUR Anel StapelbergTEKSREDAKTEURS Natasja Lochner & Anine CapraroREPRODUKSIE
SARIE KOS2 min read
Hoor Gou
Die ouderdom van (waarskynlik) die wêreld se oudste blikkie sjokolade. Dis in 1902 aan ’n skoolmeisie geskenk ter viering van die kroning van Edward VII, koningin Victoria se seun. Die lekkergoed, wat meer as ’n eeu onaangeraak gebly het, gaan nou op
SARIE KOS8 min read
• HERMAN PROE THAISE PERFEKSIE • KOSTEATER VAN STORIES EN SMAKE WÊRELDKLAS in Bangkok
’nKoservaring in Thailand is vinnig besig om die gewildheidsleer te klim op die fynproewerstoneel. Vir lank het die wêreld Frankryk as die geboorteplek van goeie kos beskou, wat natuurlik waar is, maar nou draai ons ons oë ook na die Ooste. Dalk is d

Related