SARIE KOS

AL JOU soet’ VARKIES OP HOK

DIS NET IN AFRIKAANS WAT VREEMDE KOSWOORDE SOON SLAPTJIPS, KOEKSISTERS EN YSTERVARKIES JOU LUS MAAK VIR NOG HERMAN

Basiese ystervarkies

Min dinge maak my hart so warm soos ’n ystervarkie wat netjies gesny en met stroop deurdrenk is. genoeg vir 12-14

230 g (250 ml) sagte botter
250 g (310 ml) strooisuiker
3 eiers
420 g (750 ml) koekmeel
10 ml bakpoeier
knippie sout
250 ml melk
160 g (500 ml) fyn klapper

STROOP

60 ml kakaopoeier
375 ml water
600 g (750 ml) suiker
15 ml botter

Verhit oond tot 200 °C. Klits botter en strooisuiker tot lig en romerig. Voeg eiers een vir een by en klits elke keer goed. Sif meel, bakpoeier en sout saam en voeg om die beurt met die melk by bottermengsel. Giet in gesmeerde panBring al die bestanddele tot kookpunt in kastrol en laat kook vir 2 minute. Doop blokkies ’n paar sekondes lank in warm stroop en rol dan in klapper. Sit voor.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE KOS

SARIE KOS2 min read
DIE ROMERIGE GROEN LEKKERTE Avokado
● 3 resepte met avokado ● Perfek vir ontbyt ● In ’n lekker sous vir steak My kosheld het hierdie gereg een aand op TV gemaak en ek het in verwondering toegekyk. Ek moes dit net probeer. Die kors met avokado pleks van botter gaan jou hart oorrompel.
SARIE KOS2 min read
Klein Dade . . . Groot Vreugdes
Soos wanneer jy deur ’n groot groep mense moet beweeg en iemand maak vir jou plek sodat jy makliker kan verbykom. Of vreemdelinge wat vir jou sê “bless you” as jy nies – ’n ou bygeloof dat dit jou teen onheil sal beskerm. Wanneer iemand buk om iets o
SARIE KOS2 min read
Hoor Hier …
Botaniste klassifiseer piesangs, komkommers, avokado’s, pampoene en kiwi’s as bessies. Maar nie aarbeie (strawberries), braambessies (blackberries), moerbeie (mulberries) en frambose (raspberries) nie. • Lees ook bl. 48 Foto’s word gereeld op sosial

Related