Landbouweekblad

Markgerigte klem laat tafeldruiwe floreer

Daar is rede om te glo vanjaar se tafeldruifoes gaan ’n rekordoes wees. Só het mnr.

Clayton Swart, kommunikasiebestuurder van Sati (die Suid-Afrikaanse tafeldruifbedryf), gesê op ’n webinaar van Beanstalk.Global, KisanHub en die varsprodukte-bemarkingsvereniging (PMA).

“Ons beraam die totale inname gaan sowat 70 miljoen kartonhouers van 4,5 kg beloop.”

Boere is meer as driekwart deur die oestyd, wat ongeveer in week 42 begin en gewoonlik tot week 22 van die volgende jaar duur.

Tot dusver het die noordelike produksiestreke en die Olifantsrivierstreek met onderskeidelik 7,8 miljoen kartonhouers en sowat 4 miljoen kartonhouers die meeste tafeldruiwe nóg in dié gebiede gepak.

Ten spyte van reën vroeg in Januarie het die Oranjerivierstreek ook beter as verwag gevaar en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o