Landbouweekblad

Prys van graan en oliesaad kan jare hoog bly

Met die uitsondering van sojabone, waar die oesskatting heelwat hoër is as verlede jaar, is die verwagtinge vir somergrane en oliesade afgeskaal in die tweede skatting van die nasionale oesskattingskomitee. Die oeste word in die volgende maande ingesamel.

Die seisoen het baie goed weggespring met reën wat oor die grootste deel van die saaigebied betyds geval het sodat op die optimale tyd geplant kon word. Daar is egter heelwat versuipskade nadat dit in Desember 2020 en Januarie 2021 oormatig gereën het voor ’n droë, warm Maart.

Benewens die sojaboonoes, is die ander gewasse se aanvanklike rekordoeste afgeskaal na laer vlakke. Die relatief normale oeste, veral van mielies, geskied

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo