Min vraghouers vir uitvoer van vrugte wek kommer
Apr 09, 2021
2 minutes
— JOHAN VAN DER MERWE
FOTO: CARIEN KRUGER
DIE sitrusseisoen het pas begin, maar daar is reeds kommer oor die beperkte beskikbaarheid van vraghouers.
Volgens mnr. Jaco Burger, uitvoerende hoof van die sitrusuitvoermaatskappy Market Demand Fruits, lê daar ’n moeilike seisoen voor. “Ons het op 29 Maart in die Brits-omgewing en in die Kaap sitrus
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days